1 SAMUEL 17:32
1 SAMUEL 17:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Dawid vir Saul: Laat niemand se hart weens hom beswyk nie; u dienaar sal teen hierdie Filistyn gaan veg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:32 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het vir Saul gesê: “Niemand moet bang wees vir hierdie Filistyn nie. Ek sal teen hom gaan veg.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid het aan Saul gesê: Laat die manne se moed tog nie ter wille van hom sink nie. U dienaar sal gaan en teen hierdie Filistyn veg.
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“'n Mens moenie oor hóm moedeloos word nie,” sê Dawid toe vir Saul. “Ek sal gaan en teen hierdie Filistyn veg.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 171 SAMUEL 17:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het vir Saul gesê: “'n Mens moenie moed verloor oor hom nie. U dienaar sal gaan en teen hierdie Filistyn veg.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 17