1 SAMUEL 17:47
1 SAMUEL 17:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hierdie hele vergadering sal weet dat die HERE nie deur swaard en spies verlos nie; want die geveg behoort aan die HERE, en Hy sal julle in ons hand gee.
1 SAMUEL 17:47 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat hier bymekaar is, sal weet dat dit die Hére is wat mense red. Hy gebruik nie swaarde en spiese wanneer Hy hulle red nie. Dit is Hý wat besluit wat gebeur in 'n oorlog en Hy sal ons laat wen teen julle.”
1 SAMUEL 17:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal hierdie hele menigte moet erken dat die HERE nie deur swaard en deur spies verlos nie; want die stryd behoort aan die HERE, en Hy sal julle in ons hand gee.
1 SAMUEL 17:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal hierdie hele skare besef dat die Here nie deur swaard of spies verlos nie, maar dat die oorlog aan die Here behoort en dat Hy julle in ons mag oorgee.”
1 SAMUEL 17:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal hierdie hele strydmag moet erken dat dit nie deur swaard en vegspies is wat die HERE verlos nie. Ja, die oorlog behoort aan die HERE, en Hy sal julle in ons hand gee.”