1 SAMUEL 2:2
1 SAMUEL 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Niemand is heilig soos die HERE nie! Niemand is u gelyke nie; daar is geen Rots soos ons God nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Daar is nie 'n ander heilige God soos die Here nie, net U is God, daar is nie 'n ander God nie. Daar is nie 'n ander Rots soos ons God nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Niemand is heilig soos die HERE nie; ja, daar is niemand buiten U, en daar is geen rots soos onse God nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar is geen heilige soos die Here nie, buiten U is daar nie een nie, daar is geen rots soos ons God nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Niemand is heilig soos die HERE nie, ja, daar is niemand buiten U nie; daar is geen rots soos ons God nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is niemand o men soos die HERE nie, want daar is niemand buiten U nie, en daar is geen rots soos onse God nie.
Deel
Lees 1 SAMUEL 2