1 SAMUEL 2:6
1 SAMUEL 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE laat doodgaan en laat lewe; Hy bring sommige na die graf, maar wek ander weer op.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here maak dood en Hy laat mense weer lewe, Hy laat mense afgaan na die doderyk en Hy laat mense opkom uit die doderyk.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE maak dood en maak lewend; Hy laat neerdaal in die doderyk en laat daaruit opkom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Here maak dood en Hy maak lewend, Hy laat afdaal na die doderyk toe en Hy laat daaruit opkom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die HERE maak dood en Hy maak lewend; Hy laat na die •doderyk afdaal en Hy laat daaruit opkom.
Deel
Lees 1 SAMUEL 2