1 SAMUEL 2:7
1 SAMUEL 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here maak arm en Hy maak ryk, Hy verneder, ook gee Hy aansien.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here maak mense arm en Hy maak mense ryk, Hy laat mense val en Hy tel mense op.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE maak arm en maak ryk; Hy verneder, ook verhoog Hy.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE maak arm en Hy maak ryk; Hy verneder, ook verhoog Hy.
Deel
Lees 1 SAMUEL 21 SAMUEL 2:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE maak arm en maak ryk; Hy verneder en verhoog.
Deel
Lees 1 SAMUEL 2