1 SAMUEL 7:12
1 SAMUEL 7:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Samuel het toe 'n klip gevat en dit regop gesit tussen Mispa en Sen. Hy het die plek Eben-Haeser genoem, “want,” het hy gesê, “tot nou toe het die Here ons gehelp.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 71 SAMUEL 7:12 Bybel vir almal (ABA)
Samuel het 'n klip geneem en hy het dit regop laat staan tussen Mispa en Sen. Hy het die klip genoem Eben-Haeser, en gesê: “Die Here het ons tot hier gehelp.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 71 SAMUEL 7:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Samuel 'n klip geneem en dit opgerig tussen Mispa en Sen, en dit Ebenhaéser genoem en gesê: Tot hiertoe het die HERE ons gehelp.
Deel
Lees 1 SAMUEL 71 SAMUEL 7:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het Samuel 'n klip geneem en dit tussen Mispa en Sen opgerig. Hy het dit Eben-Haeser genoem en gesê: “Tot hiertoe het die HERE ons gehelp.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 71 SAMUEL 7:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe neem Samuel 'n klip en sit dit tussen Mispa en Sen en noem dit Ebenéser en sê: Tot nou toe het die HERE ons gehelp.
Deel
Lees 1 SAMUEL 7