1 SAMUEL 8:19
1 SAMUEL 8:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die volk het geweier om na die stem van Samuel te luister; en hulle antwoord: Nee! maar ons sal 'n koning oor ons hê
Deel
Lees 1 SAMUEL 81 SAMUEL 8:19 Bybel vir almal (ABA)
Maar die volk wou nie luister na Samuel nie. Hulle het gesê: “Nee, ons wil 'n koning hê.
Deel
Lees 1 SAMUEL 81 SAMUEL 8:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die volk het geweier om na Samuel te luister en gesê: Nee, maar daar moet 'n koning oor ons wees
Deel
Lees 1 SAMUEL 81 SAMUEL 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die volk het geweier om na Samuel te luister. Hulle het vir hom gesê: “Nee, daar moet tog maar 'n koning oor ons wees.
Deel
Lees 1 SAMUEL 81 SAMUEL 8:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die volk het egter geweier om na Samuel te luister. “Nee,” het hulle gesê, “maar daar moet 'n koning oor ons wees!
Deel
Lees 1 SAMUEL 8