1 SAMUEL 9:17
1 SAMUEL 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net toe Samuel vir Saul sien, het die Here vir hom gesê: “Dit is die man van wie Ek jou gesê het hy sal oor my volk regeer.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe Samuel vir Saul sien, het die Here vir Samuel gesê: “Hier is die man oor wie Ek met jou gepraat het. Dit is hý wat oor my volk sal regeer.”
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Samuel vir Saul sien, het die HERE hom geantwoord: Hier is die man van wie Ek jou gesê het: Hy sal oor my volk heers.
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Samuel vir Saul sien, het die HERE hom verseker: “Hier is die man van wie Ek vir jou gesê het, ‘Dit is hy wat oor my volk beheer sal uitoefen.’ ”
Deel
Lees 1 SAMUEL 91 SAMUEL 9:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Samuel Saul sien, sê die HERE vir hom: Hier is die man van wie Ek met jou gespreek het! Hy sal oor my volk heers.
Deel
Lees 1 SAMUEL 9