1 TESSALONISENSE 5:5
1 TESSALONISENSE 5:5 Die Boodskap (DB)
Julle sal gereed wees, want julle leef altyd in die Here se lig. Ons as gelowiges is immers dagmense, nie nagmense nie. Ons het niks om vir Hom weg te steek nie.
1 TESSALONISENSE 5:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle almal hou van die lig en van die dag. Ons lewe nie soos mense wat hou van die nag en van die donker nie.
1 TESSALONISENSE 5:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.
1 TESSALONISENSE 5:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is tog almal mense van die lig, mense van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.
1 TESSALONISENSE 5:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle is immers almal kinders van die lig en kinders van die dag. Ons is nie van die nag of die duisternis nie.