1 TIMOTEUS 3:4
1 TIMOTEUS 3:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy moet sy eie huisgesin goed kan bestuur en op waardige wyse oor sy kinders gesag uitoefen.
1 TIMOTEUS 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Hy moet 'n goeie pa wees vir sy huisgesin en hy moet só lewe dat sy kinders hom respekteer en altyd gehoorsaam kan wees aan hom.
1 TIMOTEUS 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
een wat sy eie huis goed regeer en sy kinders met alle waardigheid in onderdanigheid hou.
1 TIMOTEUS 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy moet sy eie huisgesin goed kan beheer en in alle opsigte op waardige wyse gesag oor sy kinders kan uitoefen.
1 TIMOTEUS 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou.