1 TIMOTEUS 4:13
1 TIMOTEUS 4:13 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet aanhou om vir die gemeente te lees uit die Bybel. Jy moet aanhou om vir hulle te sê hoe hulle moet lewe en jy moet aanhou om vir hulle te leer. Jy moet dit doen totdat ek kom.
1 TIMOTEUS 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Totdat ek kom, moet jy aanhou met voorlesing, vermaning en lering.
1 TIMOTEUS 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Totdat ek kom, moet jy jou daarop toelê om uit die Skrif voor te lees, te preek en onderrig te gee.
1 TIMOTEUS 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Totdat ek kom, moet jy jou toelê op voorlesing, bemoediging en onderrig.
1 TIMOTEUS 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Totdat ek kom, gee aandag aan lees, vermaning, leer.