1 TIMOTEUS 5:1
1 TIMOTEUS 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Ouer man moet jy nie skerp teregwys nie, maar vermaan asof hy jou vader is. Vermaan die jonger mans soos jou broers
1 TIMOTEUS 5:1 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie kwaai praat met 'n man wat baie ouer as jy is nie. Jy moet vir hom sê hoe hy moet lewe, maar jy moet met hom praat soos jy met jou pa praat. Jy moet met die jonger mans praat soos jy met jou broers praat.
1 TIMOTEUS 5:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEJAARDE man moet jy nie hard bestraf nie, maar vermaan hom soos 'n vader, jongeres soos broers
1 TIMOTEUS 5:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Ouer man moet jy nie skerp berispe nie, maar vermaan hom soos 'n vader, en vermaan jonger mans soos broers
1 TIMOTEUS 5:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bestraf 'n ouderling nie, maar smeek hom as 'n vader; en die jonger manne as broers