1 TIMOTEUS 6:6
1 TIMOTEUS 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar wanneer 'n mens vir God dien en jy is ook tevrede met wat jy het, dan het jy baie.
1 TIMOTEUS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.
1 TIMOTEUS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die godsdiens is 'n groot wins as iemand tevrede is met wat hy het
1 TIMOTEUS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat wel 'n groot wins is, is godvresendheid wat met tevredenheid gepaardgaan.
1 TIMOTEUS 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar godsaligheid saam met vergenoegdheid is groot wins.