2 KRONIEKE 20:3
2 KRONIEKE 20:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josafat was bang en het by die Here hulp gesoek. Hy het 'n vasdag in die hele Juda uitgeroep
2 KRONIEKE 20:3 Bybel vir almal (ABA)
Josafat het bang geword, en hy het besluit om vir die Here te vra wat Hy sê. Josafat het gesê al die mense in Juda moet vas.
2 KRONIEKE 20:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het Jósafat bevrees geword en sy aangesig daarop gerig om die HERE te soek, en hy het oor die hele Juda 'n vasdag uitgeroep.
2 KRONIEKE 20:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josafat was bang, en hy was vasbeslote om die HERE te raadpleeg. Hy het 'n vasdag uitgeroep oor die hele Juda.
2 KRONIEKE 20:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jósafat was bevrees en het hom begin soek om die HERE te soek en 'n vasdag in die hele Juda uitgeroep.