2 KRONIEKE 29:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

2 KRONIEKE 29:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hiskia het gedoen wat reg is in die oë van die Here en het in alles die voorbeeld van sy voorvader Dawid gevolg.

2 KRONIEKE 29:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid gedoen het.

2 KRONIEKE 29:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy het gedoen wat reg was vir die HERE, net soos sy voorvader Dawid gedoen het.

2 KRONIEKE 29:2 DB (Die Boodskap)

Hy het die Here gedien, net soos Dawid.

2 KRONIEKE 29:2 ABA (Bybel vir almal)

Hiskia het dinge gedoen waarvan die Here hou, hy het alles gedoen soos sy voorvader Dawid gedoen het.

2 KRONIEKE 29:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hy het gedoen wat reg is in die oë van die HERE, net soos sy voorvader Dawid gedoen het.

2 KRONIEKE 29:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, net soos sy vader Dawid gedoen het.