2 KRONIEKE 7:15
2 KRONIEKE 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek.
2 KRONIEKE 7:15 Bybel vir almal (ABA)
Nou sal Ek sorg vir hierdie plek en Ek sal luister wanneer iemand hier bid.
2 KRONIEKE 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan.
2 KRONIEKE 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My oë sal nou oop wees en my ore sal aandagtig luister na die gebede uit hierdie plek.
2 KRONIEKE 7:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed wat in hierdie plek gedoen word.