2 KORINTIËRS 11:30
2 KORINTIËRS 11:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As daar dan gespog moet word, sal ek oor my swakhede spog.
2 KORINTIËRS 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
As daar dan geroem moet word, sal ek roem, maar dan oor my swakhede.
2 KORINTIËRS 11:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek eer nodig het, sal ek roem oor die dinge wat my swakhede aangaan.