2 KORINTIËRS 2:8 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

2 KORINTIËRS 2:8 AFR83 (Afrikaans 1983)

Daarom vra ek julle: Bewys liefde aan hom.

2 KORINTIËRS 2:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarom vermaan ek julle om die liefde aan hom te bevestig.

2 KORINTIËRS 2:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Daarom smeek ek julle: Bewys liefde aan hom.

2 KORINTIËRS 2:8 DB (Die Boodskap)

Hou op om hom nog verder te ontstel, anders gee hy later heeltemal moed op.

2 KORINTIËRS 2:8 ABA (Bybel vir almal)

Daarom vra ek mooi vir julle om lief te wees vir hom.

2 KORINTIËRS 2:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daarom vermaan ek julle ernstig om julle liefde aan hom te herbevestig.

2 KORINTIËRS 2:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daarom smeek ek julle dat julle jul liefde vir hom moet bevestig.