2 KORINTIËRS 6:15
2 KORINTIËRS 6:15 Bybel vir almal (ABA)
Christus kan nie met Beliar saamwerk nie. En 'n gelowige mag nie die dinge doen wat 'n ongelowige doen nie.
2 KORINTIËRS 6:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige?
2 KORINTIËRS 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan 'n gelowige dieselfde belange hê as 'n ongelowige?
2 KORINTIËRS 6:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En watter ooreenstemming is daar tussen •Christus en Belial, of wat het 'n gelowige gemeen met 'n ongelowige?
2 KORINTIËRS 6:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En watter ooreenstemming het Christus met Belial? of watter deel het die gelowige met 'n ongelowige?