2 KORINTIËRS 6:18
2 KORINTIËRS 6:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
en Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees,” sê die Here, die Almagtige.
2 KORINTIËRS 6:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en “Ek sal vir julle 'n vader wees, en julle sal my seuns en dogters wees,” sê die Here, die Almagtige.
2 KORINTIËRS 6:18 Die Boodskap (DB)
Ek sal vir julle ’n Vader wees. Julle sal my seuns en dogters wees,” sê die Here.
2 KORINTIËRS 6:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
En ook: “Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, sê die Here die Almagtige.”
2 KORINTIËRS 6:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal my seuns en dogters wees. Dit sê die Here wat oor alles regeer.