2 KORINTIËRS 9:15
2 KORINTIËRS 9:15 Bybel vir almal (ABA)
Ons sê vir God dankie vir sy groot present. Dit is so groot dat 'n mens nie kan sê hoe groot dit is nie.
2 KORINTIËRS 9:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dank aan God vir sy onuitspreeklike gawe.