2 KONINGS 1:1 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

2 KONINGS 1:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

Na die dood van Agab het Moab in opstand gekom teen Israel.

2 KONINGS 1:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN Moab het na die dood van Agab van Israel afvallig geword.

2 KONINGS 1:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Na die dood van Agab het Moab teen Israel gerebelleer.

2 KONINGS 1:1 DB (Die Boodskap)

Ná koning Agab se dood het die Moabiete hulleself onafhanklik van Israel verklaar.

2 KONINGS 1:1 ABA (Bybel vir almal)

Nadat koning Agab gesterf het, het die Moabiete opstandig geword teen die koning van Israel.

2 KONINGS 1:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Moab het hom ná die dood van Agab teen Israel verset.

2 KONINGS 1:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Toe het Moab teen Israel in opstand gekom ná die dood van Agab.