2 KONINGS 4:4
2 KONINGS 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan dan in en sluit die deur agter jou en jou seuns toe, en giet in al daardie kanne en sit weg wat vol is.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:4 Bybel vir almal (ABA)
Gaan dan in jou huis en sluit die deur. Dan moet jy en jou seuns al die kruike vol olyf-olie gooi en julle moet die kruike bêre wat vol is.”
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan gaan jy in jou huis in, maak die deur agter jou en jou seuns toe, en gooi elkeen van hierdie kruike vol olie. Soos elkeen vol word, moet jy hom wegpak.”
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gaan daarna in en sluit die deur agter jou en jou seuns. Gooi dan die olie in al hierdie houers. Dié wat vol is, moet jy eenkant neersit.”
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as jy ingaan, moet jy die deur vir jou en jou seuns toesluit en in al daardie voorwerpe uitgiet, en jy moet wat vol is, opsy sit.
Deel
Lees 2 KONINGS 4