2 KONINGS 5:10
2 KONINGS 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elisa het 'n boodskap na hom toe gestuur: “Gaan was jou sewe maal in die Jordaan, dan sal jy gesond word en rein wees.”
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elisa het 'n boodskapper na hom gestuur met die woorde: “Gaan was jou sewe keer in die Jordaan, sodat jou liggaam kan herstel, en word so rein.”
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:10 Bybel vir almal (ABA)
Elisa stuur toe vir Naäman 'n boodskap en sê: “Gaan was jou sewe maal in die Jordaan-rivier, dan sal jou vel gesond word en jy sal weer rein wees.”
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe stuur Elísa 'n boodskapper na hom om te sê: Gaan heen, was jou sewe maal in die Jordaan; dan sal jou vlees terugkeer, en jy sal rein wees.
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Elísa het 'n boodskapper na hom gestuur om te sê: Gaan was jou sewe maal in die Jordaan, en jou vlees sal na jou terugkom, en jy sal rein wees.
Deel
Lees 2 KONINGS 5