2 KONINGS 6:16
2 KONINGS 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het geantwoord: “Moenie bang wees nie, dié wat by ons is, is meer as wat hulle is.”
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hy het geantwoord: “Moenie bang wees nie, want hulle wat by ons is, is meer as dié wat by hulle is.”
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:16 Bybel vir almal (ABA)
Elisa het vir die bediende gesê: “Jy moenie bekommerd wees nie, daar is meer by ons as by hulle.”
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is.
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy antwoord: Moenie vrees nie, want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is.
Deel
Lees 2 KONINGS 6