2 PETRUS 1:2
2 PETRUS 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat God genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle baie vrede sal gee. Hy sal dit doen omdat julle vir God en Jesus ons Here reg leer ken het.
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag genade en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van God en Jesus, onse Here!
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees deur julle kennis van God en van Jesus ons Here!
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag genade en vrede in oorvloed aan julle geskenk word, deur julle kennis van God en van Jesus, ons Here.
Deel
Lees 2 PETRUS 12 PETRUS 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Genade en vrede word vir julle vermenigvuldig deur die kennis van God en van Jesus, onse Here
Deel
Lees 2 PETRUS 1