2 PETRUS 3:8
2 PETRUS 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een ding moet julle egter nie vergeet nie, geliefdes: vir die Here is een dag soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag.
Deel
Lees 2 PETRUS 32 PETRUS 3:8 Die Boodskap (DB)
My liewe vriende, moenie dink dat God van ons mensgemaakte kalenders afhanklik is nie. Dit is glad nie so nie. Vir God is een dag net so goed soos 1 000 jaar, en 1 000 jaar net soos een dag.
Deel
Lees 2 PETRUS 32 PETRUS 3:8 Bybel vir almal (ABA)
Maar my vriende, julle moenie hierdie een ding vergeet nie. Een dag is vir die Here soos 1 000 jaar, en 1 000 jaar is vir Hom soos een dag.
Deel
Lees 2 PETRUS 32 PETRUS 3:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag.
Deel
Lees 2 PETRUS 32 PETRUS 3:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat hierdie een saak egter nie by julle verbygaan nie, geliefdes: By die Here is een dag soos duisend jaar, en duisend jaar soos een dag.
Deel
Lees 2 PETRUS 3