2 SAMUEL 1:26 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
2 SAMUEL 1:26 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek is bedroef oor jou, my broer Jonatan. Jy was baie na aan my hart. Jou liefde was vir my wonderliker as die liefde van enige vrou.
2 SAMUEL 1:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ek is benoud om jou ontwil, my broer Jónatan! Jy was vir my baie lieflik; jou liefde was vir my wonderliker as die liefde van vroue.
2 SAMUEL 1:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek is bedroef oor jou, my broer Jonatan! Jy was baie naby aan my. Jou liefde was vir my buitengewoon, dit oortref die liefde van vroue!
2 SAMUEL 1:26 DB (Die Boodskap)
Ek is so hartseer oor jou, my broer, my heel beste vriend. Jou vriendskap was vir my meer werd as al die vroue se liefde.
2 SAMUEL 1:26 ABA (Bybel vir almal)
My broer Jonatan, ek huil en treur oor jou. Jy was vir my baie kosbaar. Dit was wonderlik dat jy lief was vir my, wonderliker as dat vroue lief was vir my.
2 SAMUEL 1:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is terneergedruk oor jou, Jonatan, my broer. Jy was baie dierbaar vir my. Wonderlik was jou liefde vir my, nog meer as die liefde van vroue.
2 SAMUEL 1:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is benoud oor jou, my broer Jonatan; baie aangenaam was jy vir my; jou liefde vir my was wonderlik, verby die liefde van vroue.