2 SAMUEL 16:17 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
2 SAMUEL 16:17 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe vra Absalom vir hom: “Is dit hoe jy jou lojaliteit teenoor jou vriend wys? Waarom het jy nie saam met hom gegaan nie?”
2 SAMUEL 16:17 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar Absalom vra vir Húsai: Is dit jou liefde teenoor jou vriend? Waarom het jy nie saam met jou vriend getrek nie?
2 SAMUEL 16:17 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Is jy dan nie aan jou vriend getrou nie?” vra Absalom. “Hoekom het jy nie saam met hom gegaan nie?”
2 SAMUEL 16:17 DB (Die Boodskap)
Absalom sê vir hom: “Is dít hoe lank jou vriendskap hou? Hoekom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie?”
2 SAMUEL 16:17 ABA (Bybel vir almal)
Absalom het vir Gusai gevra: “Is dit wat jy vir jou vriend Dawid doen? Hoekom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie?”
2 SAMUEL 16:17 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Absalom het vir Gusai gevra: “Is dit nou jou trou teenoor jou vriend? Waarom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie?”
2 SAMUEL 16:17 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Absalom sê vir Húsai: Is dit jou goedhartigheid teenoor jou vriend? waarom het jy nie saam met jou vriend gegaan nie?