2 SAMUEL 3:1
2 SAMUEL 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar was 'n uitgerekte stryd tussen die huis van Saul en die huis van Dawid. Dawid het al hoe sterker geword en die huis van Saul al hoe swakker.
Deel
Lees 2 SAMUEL 32 SAMUEL 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Die oorlog tussen Is-Boset en Dawid het lank aangehou, maar Dawid se leër het sterker geword en Is-Boset se leër het swakker geword.
Deel
Lees 2 SAMUEL 32 SAMUEL 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN daar was 'n lang oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid, en Dawid het altyd sterker geword, maar die huis van Saul altyd swakker.
Deel
Lees 2 SAMUEL 32 SAMUEL 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was 'n langdurige oorlog tussen die nageslag van Saul en Dawid, maar Dawid het gaandeweg al hoe sterker geword en die nageslag van Saul al hoe swakker.
Deel
Lees 2 SAMUEL 32 SAMUEL 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar was 'n lang oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid, maar Dawid het sterker en sterker geword, en die huis van Saul het swakker en swakker geword.
Deel
Lees 2 SAMUEL 3