2 SAMUEL 7:13
2 SAMUEL 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy sal tot eer van my Naam ’n huis bou en Ek sal sy troon bevestig vir altyd.
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:13 Bybel vir almal (ABA)
Hý sal vir My 'n tempel bou, en Ek sal hom baie lank laat regeer.
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hý sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koninklike troon bevestig tot in ewigheid.
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal vir my Naam 'n huis bou, en Ek sal sy koningskap vir altyd laat voortbestaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 72 SAMUEL 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is die een wat vir my Naam 'n huis sal bou, en Ek sal sy koninklike troon vir altyd laat vasstaan.
Deel
Lees 2 SAMUEL 7