2 SAMUEL 7:22
2 SAMUEL 7:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, U is groot, HERE, my Heer; ja, daar is niemand soos U nie. Daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons eie ore gehoor het.
2 SAMUEL 7:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom is U groot, HERE God, want daar is niemand soos U nie, en daar is geen God buiten U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.
2 SAMUEL 7:22 Die Boodskap (DB)
U is regtig groot, Here my God. Daar is niemand soos U nie, en behalwe U is daar geen god nie. Dit weet ons vir seker.
2 SAMUEL 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Daarom is U groot, oppermagtige HERE! Daar is niemand soos U nie. Ons het nog nooit gehoor van enige God soos U nie.
2 SAMUEL 7:22 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, Here, my Here, U is groot, niemand is soos U nie. U alleen is God, ons weet nie van 'n ander God nie.
2 SAMUEL 7:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom is U groot, HERE God! Want daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.