2 SAMUEL 8:15
2 SAMUEL 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dawid het oor die hele Israel regeer en was regverdig en billik teenoor almal.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:15 Bybel vir almal (ABA)
Dawid was koning oor al die Israeliete. Hy het reg en goed gedoen aan al sy mense.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Dawid het oor die hele Israel geregeer, en Dawid het aan sy hele volk reg en geregtigheid gedoen.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dawid was koning oor die hele Israel en hy het sy hele volk met reg en billikheid geregeer.
Deel
Lees 2 SAMUEL 82 SAMUEL 8:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dawid het oor die hele Israel regeer, en hy het vir sy hele volk gedoen wat reg en billik is.
Deel
Lees 2 SAMUEL 8