2 TIMOTEUS 2:13
2 TIMOTEUS 2:13 Bybel vir almal (ABA)
As ons ontrou is, dan sal Christus nog altyd doen wat Hy belowe het, want Hy kan nie anders wees as wat Hy is nie.
2 TIMOTEUS 2:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.
2 TIMOTEUS 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar as ons ontrou is – Hy bly getrou, want Hy kan Homself nie ontken nie.
2 TIMOTEUS 2:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
as ons ontrou is – Hy bly getrou: Hy kan Homself nie verloën nie.
2 TIMOTEUS 2:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
as ons ontrou is, Hy bly getrou, want Hy kan Homself nie verloën nie.