2 TIMOTEUS 2:16
2 TIMOTEUS 2:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy; want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid
2 TIMOTEUS 2:16 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie luister na die stories van mense wat niks weet van God nie. Mense wat daardie dinge sê, sal meer en meer verkeerde dinge doen.
2 TIMOTEUS 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die onheilige en sinlose praatjies moet jy vermy, want dié wat dit versprei, sal nog verder in goddeloosheid verval
2 TIMOTEUS 2:16-17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vermy die goddelose, leë praatjies van mense, onder wie Himeneus en Filetus, want hulle sal toenemend goddeloos word, en hulle woorde sal soos 'n kanker versprei.
2 TIMOTEUS 2:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar vermy onheilige en ydele praatjies, want dit sal vermeerder tot meer goddeloosheid.