HANDELINGE 1:15 - Compare All Versions
HANDELINGE 1:15 ABA (Bybel vir almal)
Eendag was daar omtrent 120 mense bymekaar. Toe het Petrus, die leier, opgestaan en vir hulle gesê
Deel
HANDELINGE 1 ABAHANDELINGE 1:15 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
EN in dié dae het Petrus in die midde van die dissipels opgestaan — die skare van persone daar bymekaar was omtrent honderd-en-twintig — en gesê
HANDELINGE 1:15 AFR83 (Afrikaans 1983)
In daardie tyd was daar 'n byeenkoms van die sowat honderd en twintig gelowiges. Petrus het die leiding geneem en gesê
HANDELINGE 1:15 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
In daardie dae het •Petrus tussen die broers opgestaan – daar was ongeveer honderd-en-twintig mense bymekaar – en gesê
HANDELINGE 1:15 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in daardie dae het Petrus tussen die dissipels opgestaan en gesê: (Die getal name saam was omtrent honderd-en-twintig)
HANDELINGE 1:15 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
In daardie tyd was daar ’n byeenkoms van sowat 120 gelowiges. Petrus het tussen hulle opgestaan en gesê
Deel
HANDELINGE 1 NLV