HANDELINGE 10:43
HANDELINGE 10:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ont-vang.”
HANDELINGE 10:43 Bybel vir almal (ABA)
Dit is oor Hóm wat al die profete getuig. Hulle sê dat God die sondes sal vergewe van elkeen wat in Jesus glo.”
HANDELINGE 10:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang.
HANDELINGE 10:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang.”
HANDELINGE 10:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Oor Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, deur sy Naam vergewing van sondes ontvang.”