HANDELINGE 13:10
HANDELINGE 13:10 Bybel vir almal (ABA)
Paulus het vir hom gesê: “Jy is 'n kind van die duiwel. Jy bedrieg mense en jy doen net verkeerde dinge. Jy is 'n vyand van alles wat reg is, jy moet ophou om die reguit paaie van die Here krom te maak.
HANDELINGE 13:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kind van die duiwel, vol van alle bedrog en alle listigheid, vyand van alle geregtigheid, sal jy nie ophou om die reguit weë van die Here te verdraai nie?
HANDELINGE 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê: “Duiwelskind! Deurtrapte skelm en bedrieër! Vyand van alles wat reg is! Sal jy ophou om in die pad van die Here te staan!
HANDELINGE 13:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
gesê: “O, kind van die Duiwel, vyand van alle •geregtigheid, en vol allerlei listighede en elke soort bedrog – sal jy nie ophou om die reguit paaie van die Here te verdraai nie?
HANDELINGE 13:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: O vol van alle listigheid en alle onheil, kind van die duiwel, vyand van alle geregtigheid, sal jy nie ophou om die regte weë van die Here te verdraai nie?