HANDELINGE 13:30 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 13:30 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar God het Hom uit die dood opgewek.

HANDELINGE 13:30 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar God het Hom uit die dode opgewek.

HANDELINGE 13:30 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar God het Hom uit die dood opgewek!

HANDELINGE 13:30 DB (Die Boodskap)

“God het Hom weer lewendig gemaak.

HANDELINGE 13:30 ABA (Bybel vir almal)

Maar God het vir Jesus wat gesterf het, weer laat lewe.