HANDELINGE 16:31
HANDELINGE 16:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle antwoord hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.”
HANDELINGE 16:31 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sê toe vir hom: “Jy moet glo in die Here Jesus en dan sal God jou red, vir jou en jou huisgesin.”
HANDELINGE 16:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.
HANDELINGE 16:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hulle het geantwoord: “Glo in die Here Jesus, en jy en jou hele huishouding sal verlos word.”
HANDELINGE 16:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle sê: Glo in die Here Jesus Christus, en jy sal gered word, en jou huisgesin.