HANDELINGE 19:15
HANDELINGE 19:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die bose gees het hulle geantwoord: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?”
HANDELINGE 19:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar die bose gees het vir hulle gesê: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar wie’s júlle?”
HANDELINGE 19:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar die bose gees het hulle geantwoord en gesê: “Jesus, ja ek ken Hom, en ek weet van Paulus, maar júlle, ek ken julle nie.”
HANDELINGE 19:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die bose gees het geantwoord en gesê: Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?
HANDELINGE 19:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar een van die bose geeste het vir hulle gesê: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?”