HANDELINGE 2:21
HANDELINGE 2:21 Bybel vir almal (ABA)
En dit sal só wees: Die Here sal almal red wat tot Hom bid, almal wat vra dat Hy hulle moet red.
HANDELINGE 2:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
HANDELINGE 2:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
HANDELINGE 2:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal elkeen wat die Naam van die Here aanroep, verlos word.’
HANDELINGE 2:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit sal gebeur dat elkeen wat die Naam van die Here aanroep, gered sal word.
HANDELINGE 2:21 Die Boodskap (DB)
Almal wat die Here se Naam aanroep en Hom smeek om hulle sondes weg te vat, sal gered word.’”