HANDELINGE 2:32 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 2:32 AFR83 (Afrikaans 1983)
“God het hierdie Jesus uit die dood laat opstaan; daarvan is ons almal getuies.
HANDELINGE 2:32 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.
HANDELINGE 2:32 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Hierdie woorde van Dawid handel oor Jesus: God het Hom opgewek. Ons is almal getuies hiervan.
Deel
HANDELINGE 2 NLVHANDELINGE 2:32 DB (Die Boodskap)
“Jesus het hierdie woorde van Dawid waar laat word. Dit het gebeur toe God Hom lewendig gemaak het. Ons weet dit, want ons het Jesus met ons eie oë gesien nadat Hy weer lewendig geword het.
Deel
HANDELINGE 2 DBHANDELINGE 2:32 ABA (Bybel vir almal)
“God het vir Hóm, vir Jesus, weer laat lewe, en ons is almal getuies daarvan.
Deel
HANDELINGE 2 ABAHANDELINGE 2:32 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“God het hierdie Jesus laat opstaan – daarvan is ons almal getuies.
HANDELINGE 2:32 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.