HANDELINGE 22:15
HANDELINGE 22:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want jy sal vir Hom by al die mense 'n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het.
HANDELINGE 22:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want jy sal voor alle mense vir Hom 'n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het.
HANDELINGE 22:15 Die Boodskap (DB)
“‘Noudat jy Hom persoonlik ontmoet het, moet jy vir almal gaan vertel wat met jou gebeur het.
HANDELINGE 22:15 Bybel vir almal (ABA)
Ja, God het jou gekies, want jy moet vir al die mense gaan vertel van die dinge wat jy gesien en gehoor het.
HANDELINGE 22:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
want jy sal vir alle mense sy getuie wees van wat jy gesien en gehoor het.