HANDELINGE 22:16
HANDELINGE 22:16 Die Boodskap (DB)
Moenie langer tyd verspil nie. Staan gou op sodat jy gedoop kan word. Al jou sondes sal dan afgewas word omdat jy in die Here glo en sy Naam aanroep.’”
HANDELINGE 22:16 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie langer wag nie. Jy moet nou opstaan. Jy moet jou laat doop en jy moet bid tot Christus. Dan sal Hy jou sondes wegneem.’
HANDELINGE 22:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.
HANDELINGE 22:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
En nou, waarom nog wag? Kom, laat jou doop en jou sondes afwas nadat jy sy Naam aangeroep het.’
HANDELINGE 22:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En nou, waarom aarsel jy nog? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy sy Naam aanroep.’