HANDELINGE 26:15
HANDELINGE 26:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê ek: Wie is U, Here? En Hy sê: Ek is Jesus wat jy vervolg.
HANDELINGE 26:15 Bybel vir almal (ABA)
“Ek het geantwoord: ‘Wie is U, Here?’ En die Here het vir my gesê: ‘Ek is Jesus. Jy doen slegte dinge aan My.
HANDELINGE 26:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
‘Wie is U, Here?’ vra ek toe. ‘Ek is Jesus,’ sê die Here. ‘Dit is vir My wat jy vervolg.
HANDELINGE 26:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
‘Wie is U, Here?’ vra ek toe. En die Here het gesê, ‘Ek is Jesus vir wie jy vervolg.
HANDELINGE 26:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En ek het gesê: Wie is U, Here? En hy sê: Ek is Jesus wat jy vervolg.