HANDELINGE 27:25
HANDELINGE 27:25 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, daarom moet julle nie moedeloos wees nie! Ek glo dat God dit sal doen, ek glo dit sal gebeur soos die engel vir my gesê het.
HANDELINGE 27:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom, hou moed, manne; want ek glo God dat dit so sal wees soos aan my gesê is.
HANDELINGE 27:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom, hou moed, manne! Ek vertrou op God dat alles net so sal gebeur soos Hy vir my gesê het.
HANDELINGE 27:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, hou moed, manne, want ek vertrou op God dat dit net so sal gebeur soos aan my gesê is.
HANDELINGE 27:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, menere, hou goeie moed, want ek glo God, dat dit sal wees soos aan my gesê is.