HANDELINGE 3:5
HANDELINGE 3:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het toe na hulle gekyk in die verwagting om iets van hulle te ontvang.
HANDELINGE 3:5 Bybel vir almal (ABA)
Die man het na hulle gekyk en hy het gehoop dat hulle iets vir hom sal gee.
HANDELINGE 3:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het sy oë op hulle gehou in die verwagting dat hy iets van hulle sou ontvang.
HANDELINGE 3:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe kyk die man na hulle in die hoop dat hy iets van hulle gaan kry.