HANDELINGE 5:29
HANDELINGE 5:29 Bybel vir almal (ABA)
Petrus en die apostels het geantwoord en gesê: “Ons moet meer gehoorsaam wees aan God as aan mense.
HANDELINGE 5:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Petrus en die apostels antwoord en sê: Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense.
HANDELINGE 5:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Petrus en die ander apostels het geantwoord: “'n Mens moet eerder aan God gehoorsaam wees as aan mense!
HANDELINGE 5:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar •Petrus en die apostels het geantwoord: “Ons moet eerder gehoorsaam wees aan God as aan mense.
HANDELINGE 5:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe antwoord Petrus en die ander apostels en sê: Ons behoort aan God meer gehoorsaam te wees as aan mense.