HANDELINGE 9:16
HANDELINGE 9:16 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal self vir hom wys hoe baie hy moet swaarkry omdat Hy vir mense van My vertel.”
HANDELINGE 9:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal boonop aan hom toon hoeveel hy ter wille van my Naam moet ly. ”
HANDELINGE 9:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek sal hom wys hoe groot dinge hy moet ly ter wille van my Naam.
HANDELINGE 9:16 Die Boodskap (DB)
Ek het hom uitgekies vir ’n baie besondere opdrag. Hy gaan nog met baie belangrike mense oor My praat, en ook met die Jode en met mense wat aan ander volke behoort. Daar lê ’n moeilike taak vir hom voor. Saulus gaan nog baie swaarkry omdat hy oor My moet praat. Ek sal dit een van die dae vir hom wys.”